Posts Tagged ‘Brief 68’
#LieweLeser
Brief 68 Ek het grootgeword in ’n huis waar beide my oumas en my ma gereeld resepte neergepen of uitgeknip en versamel het. In ons huis dra die boekrakke swaar aan die Kook en Geniet- boeke, handgeskrewe resepteboeke en kooktydskrifte. Deur die jare het resepte heelwat vrouens al bymekaargebring en verhoudings versterk. Ons proe die…
Lees meer