Posts Tagged ‘Brief 71’
Brief 71: Afrikaans is
Brief 71 Ek is van kleins af geleer om suiwer Afrikaans te praat. In ons huis gebruik ons woorde soos “kattebak”, “afstandbeheerder”, “kleeflint” en “paneelkissie”. Op skool het ek vinnig besef dat baie van my klasmaats nie dieselfde woordeskat gebruik nie. Soms het die kinders vir my woordeskat gelag en het dit my onseker van…
Lees meer