Brief 84: Opvoeding begin by die huis

Brief 84 My ouerhuis is stapafstand vanaf die kerk waarin ek as kind saam met my gesin kerkdienste bygewoon het. Sondae het dus vroeg begin met ‘n kerkklok wat klokslag om agtuur en weer halfnege langs my kamervenster gebeier het. Omdat ek gesteld is op roetine en tradisies, was dít die klank wat altyd ‘n…

Lees meer