Posts Tagged ‘Brief 94’
BRIEF 94: GEDULD IS STERKER AS SPOED
Brief 94 Ek het ‘n rukkie terug ons familie begraafplaas besoek en na ons voorouers se grafstene gaan kyk. Van die datums dateer terug tot 1800’s. Daar is heelwat kindergrafte. Hulle dood moes báie seer gewees het. My ouma het seker gemaak dat ons van kindsbeen af weet waar die plaas is en waar sy…
Lees meer