Posts Tagged ‘Brief 96’
BRIEF 96: GEBORGENHEID
Brief 96 Die volgende motiverende aanhaling doen die rondte op digitale platforms: “Jy hoef net twee mense in die lewe trots te maak: jou 8-jarige self en jou 80-jarige self. Hulle verteenwoordig verskillende stadiums van die lewe en dien as die herinneringe wat werklik saak maak.” Ek is nie seker wie dit geskryf het nie,…
Lees meer