Posts Tagged ‘brief13’
Liewe Leser
Brief 13 Vandag vou ek ‘n papier-vliegtuig van my brief met die hoop dat die wind dit sal vang. Onthou jy nog, liewe Leser, om papier te vou en vir jou brief vlerke te gee? Van kindsbeen af is ek geleer om op die uitkyk te wees vir voertuie. My ander ouma, Ouma Kruger, het…
Lees meer