Liewe Leser

Brief 15 Liewe Moeder Vandag skryf ek ‘n brief met die hoop dat die regte woorde my pen sal bereik nog voordat die ink in ‘n handgemaakte kaartjie insink.  Ek moet bieg: Sonder Ma se hulp is dit moeilik om te verduidelik wat ek eintlik wil sê. Miskien sê ek dit nie genoeg nie en…

Lees meer