Liewe Leser

Brief 17 Dit is ‘n feit dat die gebruik van woorde ‘n groot impak op ons gemoed kan hê. Soms gebruik ons dit om heel te maak en soms om seer te maak. Ironies genoeg is dit die woorde wat die seerste maak wat die neiging het om ons die langste by te bly. Dit…

Lees meer