Posts Tagged ‘brief20’
Liewe leser
Brief 20 Liewe Pa Ek skryf vir pa ‘n dankie-brief. Geen versuikerde woorde nie. Opreg en reguit – net soos wat pa dit verkies. Ek het al baie dinge by Pa geleer. Soms van sien en soms van hoor. “Elke besluit het gevolge. Wees versigtig vir skape, want soms is hulle wolwe.” Pa het al…
Lees meer