Posts Tagged ‘brief23’
Liewe Leser
Brief 23 Verlede week sit ek alleen in ‘n plaaslike koffiewinkel en hou die res van die wêreld voor my dop. Een vrou vang my oog. Sy sit alleen en staar nikssiende voor haar uit. Sy is teenwoordig, maar ook afwesig. So asof die wêreld om haar verdwyn het en sy nou in ‘n wêreld…
Lees meer