Liewe Leser

Brief 25 Ek het ’n groot waardering vir ons Afrikanergeskiedenis, daarom gryp ek graag die geleentheid aan om besoek af te lê by monumente en geskiedkundige geboue in my omgewing. Op die vooraand van Vrouemaand dink ek gereeld aan my eerste besoek aan die Vrouemonument in Bloemfontein en die optog van nagenoeg 5 000 Afrikanervroue wat…

Lees meer