#LieweLeser

Brief 69 Ek het onlangs weer ‘n onverwagse gebeurtenis in my lewe ervaar wat heelwat lewenslesse en groeipyne ingehou het. Dis hoe die lewe werk. Ons leef ons lewe so goed as wat ons kan en oorkom die uitdagings een vir een. Soms gly ons in die proses en maak foute. Dis hoe ons leer.…

Lees meer