Gemeenskapsontwikkeling Simposium

31 Oktober 2024

Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut

Gemeenskapsontwikkeling Simposium

31 Oktober 2024

Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut

Fooie en registrasie

Registrasies vir die 2024 Gemeenskapsontwikkeling-simposium open op 1 September 2024.

Plek:   Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut,
David Langley Straat 433, Garsfontein, Pretoria, 0042

Tyd:    Registrasies open om 08:30

Registrasie Datum Koste
Sperdatum vir vroeë registrasie 2 Oktober 2024 R700
Sperdatum vir standaardregistrasie 18 Oktober 2024 R900

Registrasiefooi sluit die volgende in:

  • Oggend- en middagversnaperinge en 'n ligte middagete
  • Bywoningsertifikaat

GO Simosium registrasievorm