Posts Tagged ‘Brief 63’
BRIEF 63: HIER OM TE BLY
Brief 63 Ek het die voorreg gehad om sowat drie weke gelede saggies deur ’n Familie-bybel te blaai. Dié ou Nederlandse Bybel dateer vanuit die vroeë 1800’s. In daardie jare was die Bybels besonder dik en swaar. Vandag lees ons die Bybel op ons fone en is die blaaie dun en lig genoeg om die…
Lees meer