Posts Tagged ‘Brief 91’
BRIEF 91: MAAK PLEK
Brief 91 Ek hou nou al jare lank ’n vergeelde kinderfoto van my oupa in my beursie. Aan my kar se sleutelhouer is daar ’n “Eendracht maakt macht”-knoop vasgemaak wat ook syne was. Soms verander die sleutel, maar die knopie bly aan my sy. Ek het my oupa net sewe jaar geken, maar sewe jaar…
Lees meer