Posts Tagged ‘Brief 97’
BRIEF 97: WAAR IS JY VANDAG?
Brief 97 ‘n Bekende aanhaling van Jim Carrey lui soos volg: “As jy nie in die oomblik leef nie, sien jy óf uit na onsekerheid óf na pyn en spyt.” In ’n wêreld waar ons toekomsgerig dink en dikwels oorweldig voel deur die lewe se gejaag, vergeet ons soms om stil te staan, asem te…
Lees meer