HelpJag gholfdag 2022 Centurion

HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei. HelpJag bied vanjaar weer ʼn Gholfdag van Hoop aan om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die projek.

HOOFBORG VAN DIE DAG

License Disk Holder STOOR Blur backround
Buffelsfontein_logo_201809
buffelsfonteinlogoalleen

NAVRAE

Stuur gerus ‘n e-pos aan [email protected]