HelpJag gholfdag 2022 Centurion

HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei. HelpJag bied vanjaar weer…

Lees meer

Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand hul Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur. Tekkies & Toks gaan met die publiek se…

Lees meer

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene Deur Vlok Cilliers “Children are the only future the human race has. Children only ask for love, time and attention.” Kinders lê my na aan die hart en hulle vra nie baie nie. As ons dit nie ons verantwoordelikheid maak om na hulle te kyk…

Lees meer

Vlok Cilliers en Morné Steyn maak ʼn verskil in ons jeug se toekoms

23 April 2021 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Vlok Cilliers en Morné Steyn maak  ʼn verskil in ons jeug se toekoms Die bekroonde skopafrigter, Vlok Cilliers, is terug op eie bodem en saam met Morné Steyn snoer hulle kragte met Solidariteit Helpende Hand saam om skop-skop ʼn verskil in die lewens van ons land se jeug…

Lees meer