Projekte
Helpjag Gholfdag 2022
HOOFBORG VAN DIE DAG ANDER BORGE
Lees meerHelpJag gholfdag 2022 Centurion
HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei. HelpJag bied vanjaar weer…
Lees meerJagters plaas armoede in visier
Sowat 300 jagliefhebbers van Gauteng en Limpopo het die afgelope naweek hul harte en beursies oopgemaak vir Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-veldtog. Dié veldtog poog om armoede en honger hok te slaan. Volgens Margolé Riekert, Solidariteit Helpende Hand se koördineerder van #HelpJag, is nagenoeg R200 000 is verlede Vrydagaand tydens die #GaanBos-galageleentheid, ʼn eerste van…
Lees meerGeweldsmisdaad teen vroue
Geweldsmisdaad teen vroue Daar is ‘n paar dinge waaroor ons as Suid-Afrikaners nie gesels nie. Een daarvan is iets wat daagliks plaasvind: geweldsmisdaad teen vroue. Volgens Statistieke Suid-Afrika beleef een uit vyf vroue geweld van hul lewensmaat. Ons onvermoë om dit te hanteer of ons moedeloosheid omdat ons dit nie kan stopsit nie weerhou ons…
Lees meerVroue – Generasie Z
Vroue uit verskillende generasies Generasie Z Generasie Z is tussen 1997 en 2012 gebore en beleef ‘n era van ongekende vooruitgang van sosiale media en op tegnologiese gebied. Hulle raak toenemend bewus van sosiale en kulturele kwessies soos vroueregte en feminisme. Vroue uit dié generasie het dikwels die volgende sterkpunte: Dié vroue is oop vir…
Lees meerVroue – Die millenniërs
Vroue uit verskillende generasies Die millenniërs Die millenniërs is tussen 1981 en 1996 gebore. Hulle het die vinnige opkoms van tegnologie beleef en het oor die algemeen ‘n beter opvoeding as vroeëre geslagte en beter toegang tot inligting. Millenniërs bevraagteken dikwels die tradisionele rolverdeling van vroue en mans in die samelewing en die werkplek. Vroue…
Lees meerVroue – Generasie X
Vroue uit verskillende generasies Generasie X Generasie X is tussen 1965 en 1980 gebore. Hierdie generasie vroue beleef groter gelykheid in die werkplek en baie beoefen beroepe wat voorheen net deur mans beoefen is. Hulle worstel dikwels om ‘n balans tussen hulle loopbaan en gesin te handhaaf en ervaar hoe die gesinsdinamika mettertyd verander. Vroue…
Lees meerVroue – Die baby boomers
Vroue uit verskillende generasies Die baby boomers Die baby boomers is tussen 1946 en 1964 gebore. Die naam van hierdie generasie verwys na die hoë geboortesyfer na die Tweede Wêreldoorlog. Die baby boomers het baie sosiale veranderinge beleef, insluitend die opkoms van die vroueregtebeweging. Baie vroue het buite die huis begin werk en deelgeneem aan…
Lees meerVroue – Die stil generasie
Vroue uit verskillende generasies Die stil generasie Die stil generasie is voor 1945 gebore en het in die eerste helfte van die 20ste eeu gelewe. Hulle is grootgemaak in ‘n tydperk toe vroue se rol meestal beperk was tot die huis en gesin. Die gevolge van die Groot Depressie en die Tweede Wêreldoorlog het hul…
Lees meer