FROUEVONDS
Ons doel is om vroue te ondersteun sodat hulle as gesonde en bemagtigde individue hul volle potensiaal kan bereik. Gesonde vroue skep gesonde gesinne en gemeenskappe.
ARTIKELS
Hoe hanteer ek skuldgevoelens oor my verskillende rolle en tydsindeling?
Ons het al in vorige artikels bespreek dat vrouens geweldig baie rolle het om te vervul...
Hoe leer 'n ma haar dogters om goeie vroue te wees?
Ons het klaar met huisgodsdiens en my dogtertjie het rustig aan die slaap geraak...
As 'n ma haar dogters leer
Elke moederhart wens dat haar dogters gelukkig sal wees...
Geestelike voorbereiding vir trou
In Genesis 2 lees ons hoe God vir Adam, terwyl hy slaap, die vrou van sy drome maak.
Beloon jou self
Jy hoor nou al hoe lank in hierdie rubriek.....
Vroue se verskillende roepings
In November fokus die FroueVonds, in samewerking met Akademia, op die tema...
Nuwe beweging vier 'voluit vrouwees'
"Gesonde vroue skep gesonde gesinne wat weer gesonde gemeenskappe vorm." -René Roux
Jou skeppingsdoel: Wat hou jou terug?
Het jy al gaan dink wat is dit wat jou as vrou terughou daarvan om jou skeppingsdoel te bereik?
Die Drakensberg-vroue
Die tema "Die vrou in die gemeenskap - my mense en my rol" is 'n betekenisvolle een...
Die vrou in die gemeenskap - my mense en my rol
Waar is my plek? Wat is my roeping? Wat moet ek doen met my lewe?
Video: Vervul jou roeping met verdere studie
In November fokus FroueVonds, in Samewerking met Akademia, op die tema...
Wat beteken dit om 'n Godvresende vriendin te wees?
Ons hele lewe behoort God te dien en te eer (Rom. 14:7-9; Mark. 12:30).
RADIO INSETSELS
VIDEO'S