NUUS & MEDIA

#LieweLeser

Brief 37 Soms is dit goed om terug te kyk en opnuut dankbaar te wees vir die goeie dae wat ons onderskat het. Ek dink vandag spesifiek aan die sorgvrye dae wat ek as kind gehad het. Dis normaal om…

#LieweLeser

Brief 36 Ek is van kindsbeen af geleer dat ’n mens dankbaar moet wees vir dit wat jy het en dat dit wat jy het, bloot net uit genade vir jou geleen is. Ek het groot geword met die gedagte…

#LieweLeser

Brief 35 Ek het al gehoor dat ’n roeping ’n melodie is wat in elkeen van ons sing. Dis ’n storie wat geskryf moet word en ’n bestemming wat ons moet bereik. Dit het my ’n rukkie geneem om te…

#LieweLeser

Brief 34 In my kinderdae het ek wit kerkskoene met lang sokkies by ‘n rok gedra. In daardie tyd was die strate nog veilig en was die kerk stapafstand van ons huis af. Al wou ek grotendeels kaalvoet wees, het…

#LieweLeser

Brief 33 Dis maklik om ‘n lysie saam te stel en van iemand anders se lewenslesse te lees, maar dis nie altyd so maklik om self daardie lewenslesse te leer nie, want gewoonlik spruit dit uit moeilike omstandighede en foute.…

#LieweLeser

Brief 32 As ek myself in een sin moet opsom sal dit die volgende wees: Ek is ‘n nuuskierige grafiese ontwerper met ’n voorliefde vir Afrikaans en ons Afrikaner-erfenis. My ouers het ’n punt daarvan gemaak om my van kleins…

#LieweLeser

Brief 31 In my kinderdae het ek gereeld wegkruipertjie in die tuin gespeel: Sorgeloos, kaalvoet en vol adrenalien. Wanneer dit my beurt was om weg te kruip, het ek myself klein gemaak, geduldig gewag en gereed gestaan om te hardloop…

#LieweLeser

Brief 30 Dis geen geheim dat beurtkrag deel van die nuwe normaal geword het nie. Wanneer een lig aan gaan, is die kanse goed dat iemand anders se lig met opset afgeskakel is – selfs al betaal jy die astronomiese…

#LieweLeser

Brief 29 In een van my boekrakke is daar ‘n reeks visuele dagboeke waaraan ek deur die jare gewerk het. ‘n Visuele dagboek gee jou die geleentheid om jou dag visueel uit te beeld. In plaas van skryf, vertel jy…

Geweldsmisdaad teen vroue

Geweldsmisdaad teen vroue Daar is ‘n paar dinge waaroor ons as Suid-Afrikaners nie gesels nie. Een daarvan is iets wat daagliks plaasvind: geweldsmisdaad teen vroue. Volgens Statistieke Suid-Afrika beleef een uit vyf vroue geweld van hul lewensmaat. Ons onvermoë om…

BRIEF 137: Die lewe en sy dinge

Liewe Leser Ek het onlangs ‘n nota in my veldjoernaal gemaak van ‘n plasing wat ek raakgelees het: “Soms gaan…

Nog ’n bekende neem honger in sy visier

Solidariteit Helpende Hand is trots en opgewonde om Jo Black by HelpJag se ambassadeurspan te verwelkom. Met sy aanstelling snoer vier uiteenlopende, maar eensgesinde stemme kragte saam om praktiese hulp en hoop na gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bring.

BRIEF 136: ‘n Student se lig

Liewe Leser In my 20’s het ek baie selfondersoekende vrae gehad. Vrae soos: Waarom is ek hier? Wat kan ek…

BRIEF 135: Wat ‘n boer nie vergeet nie

Liewe Leser Verlede jaar het Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaap-streek mooi stories oor hul gemeenskapsprojekte gedeel. Een storie het in…

LIEWE LESER: ONS IS TERUG

Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie…

BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop

Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het…

Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander

Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die…

Hanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane

Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike…

Die Kersfees met burgers op die strand

Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan…

BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS

In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA