NUUS & MEDIA

#LieweLeser

Brief 46 Uit ervaring weet ek dat dit jou absoluut niks help as jy van jou uitdagings af probeer weghardloop nie. Selfs al help dit vir ’n rukkie, bly die uitdaging steeds by jou spook, want jy weet dit sal…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 45 Ek het ‘n rukkie terug ons familiebegraafplaas besoek en na ons generasies se grafstene gaan kyk. Van die datums strek terug tot  die 1800’s. Heelwat kindergrafte. Báie seer. My ouma het seker gemaak dat ons van kindsbeen af…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 44 Ons is terug en daar is nuwe ink in my pen. Die feit dat jy hier is, sê vir my dat jou storie nog nie klaar is nie en dat daar nog ink in jou lewenspen lê. Tel…

Lees meer...

Hoe om ‘n ouetehuis as eindbestemming te vermy

Veroudering is iets wat ons almal op een of ander wyse in die gesig staar. Of dit nou die persoon is wat in die spieël na jou terugkyk of jou ouers wat hul arms al hoe verder uitstrek om die…

Lees meer...

Die belangrike rol van versorgers: ‘n oproep tot gemeenskapsbelegging

In ‘n era van vinnige tegnologiese vooruitgang en die veranderinge in die samelewing bly min beroepe so standvastig en noodsaaklik soos dié van versorgers. Hierdie toegewyde individue speel ‘n deurslaggewende rol in die verskaffing van deernisvolle ondersteuning en hulp aan…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 43 Vandag het ek die voorreg om vir oulaas ‘n brief te skryf, voordat ek my pen neersit en die laaste stukkie van 2023 waardeer wat vir my gegee is. Tans lê daar 42 briewe opgehoop in jou posbus,…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 42 Liewe Leser As daar een ding is wat my hierdie jaar verbaas het, is dit die onsigbare draad wat mense van reg oor die wêreld met mekaar verbind. Die eerste brief wat in Suid-Afrika gelaat en deur ’n…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 41 In my kleuterdae het ek, soos baie ander kleuters, nooit daarna uitgesien om my ouers by die kleuterskool te groet nie en het elke totsiens my gewoonlik in trane gelos. Die uitdaging het nie noodwendig in die kleuterskool…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 40 In die stil hoekies van ons harte, waar die skaduwees van eensaamheid dikwels groot kan wees, is daar ’n onvervulbare honger na geselskap. Hierdie behoefte aan sielskos lê nie noodwendig net in die verlange om saam met iemand…

Lees meer...

#LieweLeser

Brief 39 Vandag het ek die voorreg om ’n brief aan jou te skryf met die klank van ’n onbekende trekklavier wat iewers in ons woonbuurt Stille Nag speel terwyl ’n bejaarde man onbeskaamd saam met die deuntjie neurie. Ja,…

Lees meer...

LIEWE LESER: ONS IS TERUG

Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie…

Lees meer...

BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop

Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het…

Lees meer...

Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander

Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die…

Lees meer...

Hanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane

Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike…

Lees meer...

Die Kersfees met burgers op die strand

Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan…

Lees meer...

BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS

In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer…

Lees meer...

BRIEF 130: KENNIS EN VERSTAND

Kennis en verstand kan as twee vlerke van dieselfde voël gesien word, want sonder die een kan die ander ‘n…

Lees meer...

BRIEF 129: STILTE IS NIE LEEG NIE

‘n Anonieme aanhaling wat my bybly, lui as volg: “Jy kan oor verandering praat of jy kan verander.” In hierdie…

Lees meer...

BRIEF 128: DIE WARE ERFENIS VAN ‘N STUDENT

Ek het onlangs ‘n anonieme plasing raakgelees wat sê die hart van ‘n student klop vir kennis, maar die siel…

Lees meer...

Brief 127: Genade is groter as skuld

Daar is oomblikke in elke mens se lewe waar skuld soos ‘n swaar klip op jou hart lê. Ons dra…

Lees meer...

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA