BRIEF 120: LIEWE STUDENT

Brief 120 Oor die algemeen is ek ‘n nuuskierige mens wat weet dat daar baie dinge is wat ek nie weet nie. Hoe meer ek leer, hoe minder weet ek. In Jeremia 33:3 stel die Here ons gerus deur te sê Hy sal ons antwoord en die groot, onverstaanbare dinge wat ons nie weet nie…

Lees meer

BRIEF 119: Val op goeie grond

Brief 119 In my laerskooldae het ons grondmonsters gemaak. Die Natuurwetenskap-juffrou se huiswerkopdrag was eenvoudig: Gaan in jou tuin, skep ‘n bietjie grond in ‘n plastiekbottel, voeg water en ‘n bietjie skottelgoedseep by en bring dit terug klas toe. Ek en my klasmaats het so gemaak en ons bottels vol modder klas toe geneem. Ons…

Lees meer

Braaf die Boerboel 13

BRAAF DIE BOERBOEL 13 Braaf die Boerboel storie 13 "*" indicates required fields CommentsThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Ek gee toestemming* Hiermee gee jy toestemming dat Helpende Hand die inligting wat jy hier bo voltooi het stoor en jou mag kontak. Privaatheidsbeleid | Bepalings…

Lees meer

Versorging in jou moedertaal!

Deur ‘n versorger Daardie eerste dag in Maart 2025 wat ons as groentjies in die tehuis ingestap het om met ons praktiese ure as versorgers te begin, het almal ewe verskrik gelyk – ons as studente, die personeel en die bejaarde pasiënte. Daar is 19 tannies in die verswakte afdeling en hulle praat amper glad…

Lees meer

Braaf die Boerboel 12

BRAAF DIE BOERBOEL 12 Braaf die Boerboel storie 12 "*" indicates required fields X/TwitterThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Ek gee toestemming* Hiermee gee jy toestemming dat Helpende Hand die inligting wat jy hier bo voltooi het stoor en jou mag kontak. Privaatheidsbeleid | Bepalings…

Lees meer

Oorwinning-begin-by-die-eerste-tree

Oorwinning begin by die eerste tree Deur Tarina Hattingh Solidariteit Helpende Hand wil graag hierdie boek saam met Tarina beskikbaar stel op digitale kanale sodat almal kan deel in haar getuienis. Getuienisse van genesing versterk hoop en geloof. Hulle herinner ons dat daar krag is in geloof en dat ons nie alleen is in ons…

Lees meer

Wil om te help nominasies

Bepalings en voorwaardes Finaliste sal slegs oorweeg word indien die skakel volledig ingevul word. Die genomineerde moet geregistreer wees by die Raad van Maatskaplike Diensberoepe. Die getal nominasies per persoon is ook onbeperk. Geen persone onder 18 jaar mag aan die kompetisie deelneem nie. Die nomineerder is verantwoordelik vir die korrektheid en suksesvolle registrasie van…

Lees meer

BRIEF 118: WANNEER DIE LEWE JOU SKOK

Brief 118 Op die plaas het my oupa elektriese drade gespan om die koeie in sekere kampe te hou. Ek was vier jaar oud toe ek en my pa een middag na die koeie gaan kyk het, heel onbewus van wat dié dun oranje drade kan doen. Niemand het geweet dat die drade aangeskakel is…

Lees meer

Braaf die Boerboel 11

BRAAF DIE BOERBOEL 11 Braaf die Boerboel storie 11 "*" indicates required fields LinkedInThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Ek gee toestemming* Hiermee gee jy toestemming dat Helpende Hand die inligting wat jy hier bo voltooi het stoor en jou mag kontak. Privaatheidsbeleid | Bepalings…

Lees meer

BRIEF 117: KLEIN DINGE

Brief 117 Daar is klein dingetjies in die lewe wat so stil verbyglip dat jy hulle maklik miskyk – nie omdat hulle onbelangrik is nie, maar omdat hulle so suutjies in die lewe opdaag. Ek skryf nie oor die bekende klein dingetjies soos ‘n glimlag, ‘n koppie tee of ‘n onverwagse drukkie nie, maar eerder…

Lees meer