Braaf die Boerboel 16

BRAAF DIE BOERBOEL 16 Braaf die Boerboel storie 16 "*" indicates required fields X/TwitterThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Ek gee toestemming* Hiermee gee jy toestemming dat Helpende Hand die inligting wat jy hier bo voltooi het stoor en jou mag kontak. Privaatheidsbeleid | Bepalings…

Lees meer

BRIEF 123: Liewe Vriendin

Brief 123 Ek het al ervaar dat ware vriendskap tussen vroue ‘n seldsame en kosbare geskenk is. Dis nie net iemand wat vir jou grappies lag of saam met jou koek en tee geniet nie – dis iemand wat jou siel raaksien en besluit dat dit genoeg is. ‘n Vriendin is daardie hand wat jou…

Lees meer

BRIEF 122: Jou Erfenis

Brief 122 Uit beginsel het dit my erns geword om organisasies te ondersteun wat Afrikaans en ons Afrikaner-erfenis bewaar en beskerm. Vir my is dit belangrik om te weet wie ons is en waar ons vandaan kom, want as ons nie weet waar ons vandaan kom nie, kan ons nie vooruitgaan nie. Dit verskaf vir…

Lees meer

Braaf die Boerboel 15

BRAAF DIE BOERBOEL 15 Braaf die Boerboel storie 15 "*" indicates required fields InstagramThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Ek gee toestemming* Hiermee gee jy toestemming dat Helpende Hand die inligting wat jy hier bo voltooi het stoor en jou mag kontak. Privaatheidsbeleid | Bepalings…

Lees meer

Braaf die Boerboel 14

BRAAF DIE BOERBOEL 14 Braaf die Boerboel storie 14 "*" indicates required fields LinkedInThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Ek gee toestemming* Hiermee gee jy toestemming dat Helpende Hand die inligting wat jy hier bo voltooi het stoor en jou mag kontak. Privaatheidsbeleid | Bepalings…

Lees meer

Donasie aan Nasionale Takke

DONASIE AAN NASIONALE TAKKE Donasie aan Nasionale takke "*" indicates required fields PhoneThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en Van* Naam Van E-posadres* Kontaknommer*Naam van besigheidAan watter nasionale tak wil jy skenk?*Kies 'n opsieForum vir Persone met GestremdhedeHelpende Hand MotorfietsklubBedrag* Maak die donasie maandeliks* Ja Nee Ek gee toestemming Hiermee…

Lees meer

HelpHetta beskerm waardigheid van duisende skoolmeisies

Uitgereik deur Solidariteit Helpende Hand Phillip Bruwer Mediaskakelbeampte Die HelpHetta-projek van Solidariteit Helpende Hand bring hoop en praktiese verligting vir meisies wat dit die nodigste het. Op 3 September het die Vrouebediening van Kerksondermure (KSM) in Centurion ’n groot skenking aan die projek gemaak. Die vroue het 12 bokse vol sanitêre ware ingesamel en in…

Lees meer

Koben Hofmeyr ontvang Mathys Roets-toekenning by LIG-konsert

Uitgereik deur Solidariteit Helpende Hand Phillip Bruwer Mediaskakelbeampte Die motiveringspreker Koben Hofmeyr van Louis Trichardt is Vrydag tydens die AfriSkuld LIG-konsert in die AfriForum Teater in Pretoria met die Mathys Roets-toekenning van Hoop vereer. Hofmeyr het in 2018 op 16-jarige ouderdom sy nek tydens ’n rugbywedstryd in Bela-Bela gebreek. Hy het desondanks merkwaardige herstel gemaak…

Lees meer

Wêreldbriefskryfdag

Vandag is Wêreldbriefskryfdag! Ek onthou hoe ek nog briewe van my ouma ontvang het. Haar handskrif het stories vertel lank voor ek die woorde kon lees. Dis waarom ek dink Wêreldbriefskryfdag gaan Liewe Leser-mense raak – dit herinner ons dat ‘n eenvoudige boodskap die krag het om generasies aanmekaar te weef. Selfs nou, jare later…

Lees meer

BRIEF 121: PRAAT MOOI MET JOUSELF

Brief 121 Dit was Berné Brown wat gesê het die dapperste ding wat ons ooit kan doen, is om ons eie verhaal te besit en onsself dwarsdeur die proses lief te hê. Van kleins af leer ons om asseblief en dankie te sê. Ons leer van wedersydse respek en om ander se harte sag te…

Lees meer