Maatskaplik
DIE DEUGSAME VROU
Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk. “‘n Deugsame vrou, wie sal haar vind?” so fluister Spreuke in die wind. Meer werd as korale blink haar waarde, haar lewe getuig van God se genade. Soos Debora wat onder die palm gaan sit,…
Lees meerBrief 169: Spinnerakke van die lewe
#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as ‘n stadsjapie op ‘n plaas aankom: Jy gaan van die plaaslewe hou en daarby aanpas. Of nie. My pa het ons geleer om ondersoekend na die lewe te kyk. Om dinge nie net te sien…
Lees meerBRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie
#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot geraas gemaak het nie en ook nie iemand wat bekend was vir indrukwekkende motors of luukse kuiers nie. Net ‘n eenvoudige, bejaarde man wat stadig gestap het, altyd netjies aangetrek was en die gewoonte gehad…
Lees meerBRIEF 160: Jou gawes het waarde
#LieweLeser Ek het ‘n jong vriend wat baie ure aan sy werk toewy. Sy werksdag begin net voor sonop en eindig eers weer laataand. Hy kla nie en noem net soms dat hy moeg is … moeg, maar gelukkig. Dit was vir my baie gou duidelik dat hy lief is vir dit wat hy doen.…
Lees meerWerksyn: Waar welstand deur deelname groei
Gemeenskappe floreer nie wanneer mense net hulp ontvang nie – hulle floreer wanneer mense die geleentheid kry om self te bou, by te dra en saam te groei. Dit is juis op dié denkraamwerk wat Solidariteit Helpende Hand se werksaamhede gebou is: Werksyn.
Lees meerBRIEF 159: Rus
#LieweLeser Ek sukkel soms om af te skakel. Met die stad se gejaag kan rus selfs vir ons vreemd lyk. Op die plaas lyk dit weer vir my anders, want as die reën toesak, kruip die natuur weg. Elke swaeltjie in hul nes, elke bees onder ‘n boom of in ‘n stal – selfs die…
Lees meerSeniors in Aksie
Seniors in Aksie Solidariteit Helpende Hand heg besondere waarde aan ons ouer geslag, aangesien hulle die ruggraat van ons gemeenskappe is. Nie net kan ons senior burgers ryke lewenservarings met ons deel nie, maar hulle het ook ons geskiedenis, kultuur en waardes help vorm. Helpende Hand het egter deur navorsing bevind dat eensaamheid die grootste…
Lees meerBejaardemishandeling
Bejaardemishandeling Mishandeling van bejaardes is ‘n hartverskeurende werklikheid wat dikwels in die skaduwees van ons samelewing plaasvind. Dit verwys na enige vorm van fisiese, emosionele of finansiële mishandeling wat ouer persone aangedoen word. Ongelukkig is familielede of versorgers wat vertroue en sorg behoort te bied dikwels die oortreders. Bejaardemishandeling hou ernstige gevolge vir die geestelike…
Lees meerBRIEF 158: God maak alles nuut
#LieweLeser Genesing neem tyd. Die wete dat God nie haastig is met ons nie vertroos my altyd. In plaas daarvan om ons aan te jaag, stap Hy langs ons deur die vrae wat ons nie kan beantwoord nie en sit Hy saam met ons deur die stille trane en die doodse stiltes. Dit het my…
Lees meerDEEL JOU STORIE
Liewe Leser Dit was my pa wat my geleer het dat ‘n mens nie aannames moet maak nie. Jy vra vrae. Jy luister. Jy vergelyk feite. Jy soek die waarheid agter die storie. Goeie navorsing begin nie by antwoorde nie, dit begin by mense. Mense soos ek en jy. Elke mens kyk na die wêreld…
Lees meer