Vroue – Die baby boomers

Vroue uit verskillende generasies Die baby boomers Die baby boomers is tussen 1946 en 1964 gebore. Die naam van hierdie generasie verwys na die hoë geboortesyfer na die Tweede Wêreldoorlog. Die baby boomers het baie sosiale veranderinge beleef, insluitend die opkoms van die vroueregtebeweging. Baie vroue het buite die huis begin werk en deelgeneem aan…

Lees meer

Vroue – Die stil generasie

Vroue uit verskillende generasies Die stil generasie Die stil generasie is voor 1945 gebore en het in die eerste helfte van die 20ste eeu gelewe. Hulle is grootgemaak in ‘n tydperk toe vroue se rol meestal beperk was tot die huis en gesin. Die gevolge van die Groot Depressie en die Tweede Wêreldoorlog het hul…

Lees meer

Ons hand in Sy Hand kursus

INLEIDING Vir Solidariteit Helpende Hand is dit belangrik om nie nét op maatskaplike gebied ’n verskil te maak in ons gemeenskappe nie, maar hulle óók op geestelike vlak te versterk. Die een hand kan nie sonder die ander nie. Vir Solidariteit Helpende Hand is dit belangrik om gemeenskapsontwikkeling op ’n holistiese wyse aan te pak,…

Lees meer

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker …

Chantell Wiesner Sy het nog nie eens haar eerste koppie koffie vir die dag gedrink nie toe is die telefoon reeds aan die lui. Die tweede oproep wat deurkom, is ’n oproep om hulp – ’n egpaar is pas met hulle baba in ’n stootkarretjie in ’n bekende dwelmhuis in die stad in. Die inbeller…

Lees meer

Liewe dagboek …

Geskryf deur Marla Louw Vandag was ’n goeie dag, beter as party ander dae … Vandag kon ek die verskil wat ons in die gemeenskap maak voel. Dit was tasbaar, “raak aan my siel” mooi. Jy is seker nou lekker nuuskierig oor wat gebeur het … Kom ek vertel jou! Daar is ’n dame ……

Lees meer

Maatskaplike werkers is ook mense.

Geskryf deur Marthie Maritz Maatskaplike werkers kan ’n boek skryf oor alles wat hulle al beleef het. Soms is dit hartseer verhale vol teleurstelling en ander kere is dit vreugdevolle suksesverhale. Soms ontmoet hulle rowwe diamante vir wie die lewe net ’n skuins klap gegee het. Ek ontmoet vir Stienie (skuilnaam) en haar kinders so…

Lees meer

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand

Carol Ankiewicz Solidariteit Helpende Hand se afdeling vir maatskaplikewerkdienste stuur vandeesmaand, ter viering van Internasionale Maatskaplikewerkersdag, ’n veldtog van stapel om bewusmaking oor dié eerbare en noodsaaklike beroep te kweek. Internasionale Maatskaplikewerkersdag vind op 21 Maart plaas. Carol Ankiewicz, ‘n maatskaplike werker by Helpende Hand skryf: As maatskaplike werker het jy die voorreg om eerstehands…

Lees meer

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand.

Carol Ankiewicz Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand. As maatskaplike werker het jy die voorreg om eerstehands te beleef hoe mense hul lewe kan omdraai en ’n beter toekoms vir hulself bou. Jy is ook betrokke by die wonderwerk van gemeenskapskrag. Onlangs het ek die voorreg gehad om werklik die krag…

Lees meer