Liewe Leser

Brief 41 In my kleuterdae het ek, soos baie ander kleuters, nooit daarna uitgesien om my ouers by die kleuterskool te groet nie en het elke totsiens my gewoonlik in trane gelos. Die uitdaging het nie noodwendig in die kleuterskool gelê nie, maar eerder in die tydelike afwesigheid van ’n ouer. Voor die kleuterskool se…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 40 In die stil hoekies van ons harte, waar die skaduwees van eensaamheid dikwels groot kan wees, is daar ’n onvervulbare honger na geselskap. Hierdie behoefte aan sielskos lê nie noodwendig net in die verlange om saam met iemand te wees nie, maar eerder om te verstaan en aanvaar te word. Ja, liewe Leser,…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 39 Vandag het ek die voorreg om ’n brief aan jou te skryf met die klank van ’n onbekende trekklavier wat iewers in ons woonbuurt Stille Nag speel terwyl ’n bejaarde man onbeskaamd saam met die deuntjie neurie. Ja, liewe Leser, as ons weer kyk, staan Desembermaand op die drumpel van ons deur. Die…

Lees meer

Liewe leser

Brief 38 Aan die begin van die jaar het een van LitNet se artikels my aandag getrek. In grasgroen letters het daar die volgende gestaan: Voortrekker-Afrikaans. Die skrywer werk aan dokumente van die vroeë Nederlandse Boere-immigrante in die Republiek Natalia en in die artikel deel hy inligting oor interessante taalkundige verskynsels met sy lesers. Hy…

Lees meer

Maroela media berigte

Om maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe te bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron-ontginning, sodat die mens deur sy gemeenskap tot ’n ontwikkelde, selfstandige, selfverantwoordelike en optimale funksionerende persoon gedryf word, wat gesonde, funksionerende gemeenskappe tot gevolg het.

Lees meer

Brief aan minister Zulu

Geagte minister Zulu Ons skryf om ons kommer uit te spreek oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder. As burgers van hierdie land glo ons sterk dat elke Suid-Afrikaner die reg het om veilig te voel en dat dit die regering se verantwoordelikheid is om…

Lees meer

HelpJag gholfdag 2022 Centurion

HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei. HelpJag bied vanjaar weer…

Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

Sowat 300 jagliefhebbers van Gauteng en Limpopo het die afgelope naweek hul harte en beursies oopgemaak vir Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-veldtog. Dié veldtog poog om armoede en honger hok te slaan. Volgens Margolé Riekert, Solidariteit Helpende Hand se koördineerder van #HelpJag, is nagenoeg R200 000 is verlede Vrydagaand tydens die #GaanBos-galageleentheid, ʼn eerste van…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 37 Soms is dit goed om terug te kyk en opnuut dankbaar te wees vir die goeie dae wat ons onderskat het. Ek dink vandag spesifiek aan die sorgvrye dae wat ek as kind gehad het. Dis normaal om na die goeie dae te verlang – veral as jy vandag heelwat ouer is. Ek…

Lees meer