NUUS & MEDIA
BRIEF 147: Volhoubare Diensbaarheid
Liewe Leser Daar is tye in die lewe wanneer jy voel dat die wêreld toets of jou skouers die las kan dra. Soms wissel dit tussen verantwoordelikhede by die werk en die huis, in ander gevalle lê dit in die…
Aspergersindroom: Verstaan die unieke wêreld agter die spektrum
Aspergersindroom is deel van ’n groep neurologiese toestande wat bekend staan as outismespektrumversteurings. Dit word aan die ligter kant van die spektrum geplaas en dikwels beskryf as hoogsfunksionerende outisme. Waar Aspergersindroom vroeër as ’n afsonderlike diagnose beskou is, vorm dit vandag deel van die breër outismespektrum.
Brief 146: Diensbaarheid is nie ‘n transaksie nie
Liewe Leser Ek het Job al ‘n paar keer deurgelees. In vergelyking met ander Bybelse boeke is dit nie ‘n baie lang verhaal nie, maar die lesse wat ons daaruit kan leer, kan ons beslis toepas. In ‘n neutedop kan…
Die outismespektrum
Die outismespektrum Outismespektrumversteuring (OSV) is ‘n ontwikkelingsversteuring wat individue op verskeie maniere affekteer, veral op die gebied van sosiale interaksie, kommunikasie en gedrag. Gevalle van outisme neem wêreldwyd toe, maar die simptome is dikwels subtiel en verskil van kind tot…
BRIEF 145: Diensbare Donateurs
Liewe Leser Ek het ‘n rukkie terug gelees dat die grootste daad van diensbaarheid soms is om iemand anders se droom ernstig op te neem. Ek moes eers ‘n bietjie daaroor dink, want ons almal het tog drome en die…
DIEÂ BRUGFONDS
Die Brugfonds – Hilde Kruger, 2026  Wanneer klein harte laste dra, en ouers worstel met onsekere vrae, waar drome stil in skerwe lê, en kinders net een kans wil hê … Om ‘n brug te bou en anderkant uit te…
BRIEF 144: #JyGeeHoop #JySkepHoop #JyIsHoop
Liewe Leser Hoop is nie ‘n sagte gevoel wat net op mooi dae bestaan nie. Ware hoop word gebore in tye van druk wanneer geloof ‘n daad word en vertroue ‘n keuse. In die Christelike lewe is hoop onlosmaaklik verbind…
BRIEF 143: JOU NAAM
Liewe Leser ‘n Ou grappie wat nou nog in my vriendekringe voortleef, is dat ek op ‘n stadium gedink het dat die naam “Anoniem” is direk aan een persoon gekoppel en dat dié persoon, na my beskeie mening, boonop nog…
BRIEF 142: Die diensbaarheid van ‘n maatskaplike werker
Liewe Leser ‘n Vriend het een keer vir my gesê as jy hulp by die kerk nodig het, moet jy altyd eerste vir die besigste en mees betrokke kerk-tannie vra, want sy sal die vermoë hê om tyd vir jou…
BRIEF 154: Skep jou hoop op
#LieweLeser Ek onthou tot vandag nog die moeite wat my kleuterskool vir ons tydens middagete gedoen het. Elke tafeltjie was…
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit…
Brief 153: Liewe Mila
Liewe Mila Jy is nie net ‘n hond nie, jy is ‘n helper ‘n trooster en ‘n stil heldin in…
BRIEF 152: Die gawe om te luister
#LieweLeser Ek het een Maandagmiddag ‘n koffie-afspraak gehad om na ‘n vriend te luister. Dié vriend kén trauma, rou tot…
BRIEF 151: Haar brug is gebou
#LieweLeser Ek het onlangs die voorreg gehad om ‘n ma en haar kind se storie te hoor. Dit is die…
Die krag van enkelmoeders
Om ‘n ma te wees, is reeds ‘n groot roeping. Maar om as enkelma elke dag albei rolle te vervul, vra ‘n diepte van krag, deursettingsvermoë en liefde wat min mense ooit regtig sal verstaan.
BRIEF 150: Die liefde van ‘n ma
Liewe Moeder Die Bybel sê dat ‘n vrou wat die Here dien, geprys moet word … As ek na Ma…
Die rol van ‘n moeder in ‘n baba se lewe
In ‘n wêreld wat heeltyd verander, bly ‘n moeder een van die belangrikste en mees konstante invloede in ‘n baba se lewe. Van die heel eerste oomblikke af begin die band tussen moeder en kind vorm, en dit het ‘n invloed wat ‘n leeftyd lank hou. Hierdie verhouding speel ‘n groot rol in hoe ‘n baba emosioneel, fisies en sosiaal ontwikkel.
BRIEF 149: Â Ons Winkel
Liewe Leser Ek het die voorreg gehad om in ‘n huis met Christelike waardes groot te word. Oor die algemeen…
BRIEF 148:  Volharding verseker ‘n vol hart
Liewe Leser Daar was al oomblikke in my lewe wat ek aan God erken het dat Hy vir my te…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA
