NUUS & MEDIA
BRIEF 155: Dra dit in jou tas
#LieweLeser Ek onthou dat my eerste skooldag nie net opwindend was nie, maar ook oorweldigend. Dit was ‘n groot wêreld vol nuwe gesigte, reëls en onbekende verwagtinge. My ouers het seker gemaak dat ek goed voorbereid was en dat my…
BRIEF 154: Skep jou hoop op
#LieweLeser Ek onthou tot vandag nog die moeite wat my kleuterskool vir ons tydens middagete gedoen het. Elke tafeltjie was netjies gedek met plastiekbordjies waarop ons ons kosblikkies kon uitpak en soos regte grootmense saam met ons maatjies kon sit…
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet
Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit enige ouer se hart stol. Soms is dit ‘n uitroep van emosionele pyn en ‘n soeke na hulp, maar dit…
Brief 153: Liewe Mila
Liewe Mila Jy is nie net ‘n hond nie, jy is ‘n helper ‘n trooster en ‘n stil heldin in ‘n wêreld wat jou nodiger het as wat jy dalk besef. Jou sagte oë en rustige teenwoordigheid bring lig in…
BRIEF 152: Die gawe om te luister
#LieweLeser Ek het een Maandagmiddag ‘n koffie-afspraak gehad om na ‘n vriend te luister. Dié vriend kén trauma, rou tot op die been, en het feitlik sy hele lewe lank gesukkel. Die gesprek was nagenoeg drie uur lank, en al…
BRIEF 151: Haar brug is gebou
#LieweLeser Ek het onlangs die voorreg gehad om ‘n ma en haar kind se storie te hoor. Dit is die soort storie wat nie net gehoor word nie, maar in jou hart kom lê en jou lank daarna nog laat…
Die krag van enkelmoeders
Om ‘n ma te wees, is reeds ‘n groot roeping. Maar om as enkelma elke dag albei rolle te vervul, vra ‘n diepte van krag, deursettingsvermoë en liefde wat min mense ooit regtig sal verstaan.
BRIEF 150: Die liefde van ‘n ma
Liewe Moeder Die Bybel sê dat ‘n vrou wat die Here dien, geprys moet word … As ek na Ma se lewe so staan en kyk, verstaan ek wat dié vers vir ons sê. Ma het nie net vir my…
Die rol van ‘n moeder in ‘n baba se lewe
In ‘n wêreld wat heeltyd verander, bly ‘n moeder een van die belangrikste en mees konstante invloede in ‘n baba se lewe. Van die heel eerste oomblikke af begin die band tussen moeder en kind vorm, en dit het ‘n invloed wat ‘n leeftyd lank hou. Hierdie verhouding speel ‘n groot rol in hoe ‘n baba emosioneel, fisies en sosiaal ontwikkel.
BRIEF 149: Ons Winkel
Liewe Leser Ek het die voorreg gehad om in ‘n huis met Christelike waardes groot te word. Oor die algemeen is ek dankbaar vir alles wat my ouers vir my en my broer en suster gedoen het. Om uit ‘n…
Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak
Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.
Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek
10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.
BRIEF 165: Buite jou beheer
#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…
BRIEF 164: Die lewe gaan aan
#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…
BRIEF 163: Genoeg
#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van…
DIE DEUGSAME VROU
Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk.…
Brief 169: Spinnerakke van die lewe
#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as…
Brief 168: Vuurtorings en Vuurwagters
#LieweLeser ‘n Vuurtoring en ‘n kerktoring laat my telkens aan my ma dink. Wanneer ons saam deur Suid-Afrika reis en…
Brief 166: Die krag van ‘n hart wat gee
#LieweLeser My oupa was ‘n diensbare man. In die gemeenskap was hy bekend vir sy helpende hand, grappies, positiewe gesindheid…
BRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie
#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA