Maroela media berigte

Om maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe te bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron-ontginning, sodat die mens deur sy gemeenskap tot ’n ontwikkelde, selfstandige, selfverantwoordelike en optimale funksionerende persoon gedryf word, wat gesonde, funksionerende gemeenskappe tot gevolg het.

Lees meer

Die krag van opleiding

Deur Rene Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand In die tyd en wêreld waarin ons leef, is die geleentheid om te studeer en jou volle potensiaal te bereik, ’n kragtige voorreg. Ons droom by Helpende Hand Studietrust is eenvoudig en tog diep gesaai met betekenis: Ons wil elkeen wat wil studeer die geleentheid gee om…

Lees meer

#LieweLeser

Brief 59 Een van my gunsteling skrywers, Steven Bartlett, het die volgende geskryf: “As jy jou uitdaging as ‘n berg beskou, sal die omvang van die uitdaging jou intimideer en dit sal tot nalatigheid lei. As jy jou uitdaging as trappe begin beskou, een klein trappie na die ander, sal jy dit makliker kan aanpak.…

Lees meer

Brief aan minister Zulu

Geagte minister Zulu Ons skryf om ons kommer uit te spreek oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder. As burgers van hierdie land glo ons sterk dat elke Suid-Afrikaner die reg het om veilig te voel en dat dit die regering se verantwoordelikheid is om…

Lees meer

#LieweLeser

Brief 58 Ek het vir ‘n kort rukkie tydens my laerskoolloopbaan aan skaak deelgeneem. Alhoewel ek nie baie daarin belangestel het nie, was ek nuuskierig genoeg om meer daaroor te leer. Een skaakspel wat ek teen ’n seuntjie moes speel, bly nou nog by my by. Oudergewoonte het ek voor die skaakspel ’n vinnige gebed…

Lees meer

LieweLeser

Brief 56 Die seisoene is besig om te verander en ons betree ook ’n nuwe seisoen. Soms is verandering nodig, selfs al hou ons nie altyd daarvan nie. Dit laat my dink aan N.P. van Wyk Louw se bekende gedig “Vroegherfs”. Vroegherfs N.P. van Wyk Louw Die jaar word ryp in goue akkerblare,in wingerd wat…

Lees meer

#LieweLeser

Ek het grootgeword met ’n posbus voor ons huis waarin ons gereeld briewe en rekeninge ontvang het. In daardie dae was selfone en sosiale media irrelevant. Adresse is in die skrywer se herkenbare handskrif op koeverte neergepen. Vir ’n skrywer om ‘n brief te kon stuur, was dit ’n vereiste om ’n posseël te koop…

Lees meer

‘n Maatskaplike werker se wonderwerkstokkie of towerstaffie

Maatskaplike werkers beleef daagliks dat die publiek ‘n sekere persepsie en/of wanpersepsie het van wat ons rolle, dienste en verantwoordelikhede insluit, met ander woorde van wat ons mandaat is. Dit voel vir my of Jan Alleman dink ons het ‘n wonderwerkstokkie of towerstaffie, want hulle vra of verwag en ons moet net beskikbaar wees en…

Lees meer

Die hartseer wens van ‘n jong dogtertjie

Deur Louise Zitzke: Maatskaplike werker vir Mpumalanga en KZN-Noord In ‘n stil dorp waar geheime en die sagte wind die strate vul, het ‘n dogtertjie oor my pad gekom. Haar oë het ‘n storie van verlies, pyn, en verwaarlosing vertel – ‘n verhaal wat fluisteringe van mishandeling en onsigbare littekens in die wind dra. Ek…

Lees meer

Wil om te help

Maatskaplike werk is ʼn professie. Maatskaplike werkers lewer dienste aan individue, groepe en gemeenskappe. Daar is so baie stereotipes van wat maatskaplike werkers doen. Christia Potgieter, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Maatskaplikewerkdienste-afdeling, verduidelik dat die publiek ongelukkig meestal onbewus is van die onmisbare dienste wat maatskaplike werkers in gemeenskappe lewer. Dit sluit onder andere…

Lees meer

Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom?

Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom? As maatskaplike werker sien ek gereeld mense wat swaarkry en hoe die nood al groter raak. In die stede staan daar op elke hoek iemand wat bedel vir kos. Die man se klere is vuil, sy hare verskroei deur die son en sy oë…

Lees meer