Vroue – Die millenniërs

Vroue uit verskillende generasies Die millenniërs Die millenniërs is tussen 1981 en 1996 gebore. Hulle het die vinnige opkoms van tegnologie beleef en het oor die algemeen ‘n beter opvoeding as vroeëre geslagte en beter toegang tot inligting. Millenniërs bevraagteken dikwels die tradisionele rolverdeling van vroue en mans in die samelewing en die werkplek. Vroue…

Lees meer

Vroue – Generasie X

Vroue uit verskillende generasies Generasie X Generasie X is tussen 1965 en 1980 gebore. Hierdie generasie vroue beleef groter gelykheid in die werkplek en baie beoefen beroepe wat voorheen net deur mans beoefen is. Hulle worstel dikwels om ‘n balans tussen hulle loopbaan en gesin te handhaaf en ervaar hoe die gesinsdinamika mettertyd verander. Vroue…

Lees meer

Vroue – Die baby boomers

Vroue uit verskillende generasies Die baby boomers Die baby boomers is tussen 1946 en 1964 gebore. Die naam van hierdie generasie verwys na die hoë geboortesyfer na die Tweede Wêreldoorlog. Die baby boomers het baie sosiale veranderinge beleef, insluitend die opkoms van die vroueregtebeweging. Baie vroue het buite die huis begin werk en deelgeneem aan…

Lees meer

Vroue – Die stil generasie

Vroue uit verskillende generasies Die stil generasie Die stil generasie is voor 1945 gebore en het in die eerste helfte van die 20ste eeu gelewe. Hulle is grootgemaak in ‘n tydperk toe vroue se rol meestal beperk was tot die huis en gesin. Die gevolge van die Groot Depressie en die Tweede Wêreldoorlog het hul…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 28 Gedurende die pandemie het ek vir ‘n paar jaar in die Paarl gebly. Soms weet ons nie waarom ons is waar ons is nie, daarom soek en dink ons gereeld aan moontlike antwoorde vir dit waaroor ons wonder. Met ‘n familie wat sowat duisend kilometer ver van my af gebly het, moes ek…

Lees meer

Ons hand in Sy Hand kursus

INLEIDING Vir Solidariteit Helpende Hand is dit belangrik om nie nét op maatskaplike gebied ’n verskil te maak in ons gemeenskappe nie, maar hulle óók op geestelike vlak te versterk. Die een hand kan nie sonder die ander nie. Vir Solidariteit Helpende Hand is dit belangrik om gemeenskapsontwikkeling op ’n holistiese wyse aan te pak,…

Lees meer

Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand hul Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur. Tekkies & Toks gaan met die publiek se…

Lees meer

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene Deur Vlok Cilliers “Children are the only future the human race has. Children only ask for love, time and attention.” Kinders lê my na aan die hart en hulle vra nie baie nie. As ons dit nie ons verantwoordelikheid maak om na hulle te kyk…

Lees meer

Vlok Cilliers en Morné Steyn maak ʼn verskil in ons jeug se toekoms

23 April 2021 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Vlok Cilliers en Morné Steyn maak  ʼn verskil in ons jeug se toekoms Die bekroonde skopafrigter, Vlok Cilliers, is terug op eie bodem en saam met Morné Steyn snoer hulle kragte met Solidariteit Helpende Hand saam om skop-skop ʼn verskil in die lewens van ons land se jeug…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 27 Met alles wat in die wêreld aangaan, is ek gemaklik om te sê dat die lewe as ’n dinamiese reis gesien kan word. ’n Lewenspad is vol kinkels, uitdagings, verrassings en draaie. Soms stap ons ons paaie alleen en soms kruis dit met dié van mense wat vir ons geleen is. Ons is…

Lees meer