Liewe Leser

Brief 34 In my kinderdae het ek wit kerkskoene met lang sokkies by ‘n rok gedra. In daardie tyd was die strate nog veilig en was die kerk stapafstand van ons huis af. Al wou ek grotendeels kaalvoet wees, het my kerkskoene meer as een doel gehad -ek kon sorgeloos oor die warm teer en…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 33 Dis maklik om ‘n lysie saam te stel en van iemand anders se lewenslesse te lees, maar dis nie altyd so maklik om self daardie lewenslesse te leer nie, want gewoonlik spruit dit uit moeilike omstandighede en foute. Ek troos myself daaraan dat my lewenslesse gegrond is op die ervaring en kennis wat…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 32 As ek myself in een sin moet opsom sal dit die volgende wees: Ek is ‘n nuuskierige grafiese ontwerper met ’n voorliefde vir Afrikaans en ons Afrikaner-erfenis. My ouers het ’n punt daarvan gemaak om my van kleins af van die Afrikaner-geskiedenis te leer en ook om dit te respekteer. Op grond van…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 31 In my kinderdae het ek gereeld wegkruipertjie in die tuin gespeel: Sorgeloos, kaalvoet en vol adrenalien. Wanneer dit my beurt was om weg te kruip, het ek myself klein gemaak, geduldig gewag en gereed gestaan om te hardloop as iemand my sou vind. Dit is duidelik dat ek in vergelyking met ander kinders…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 30 Dis geen geheim dat beurtkrag deel van die nuwe normaal geword het nie. Wanneer een lig aan gaan, is die kanse goed dat iemand anders se lig met opset afgeskakel is – selfs al betaal jy die astronomiese kragrekening aan die einde van die maand. Ek weet. Dit frustreer my ook. Een van…

Lees meer

Liewe Leser

Brief 29 In een van my boekrakke is daar ‘n reeks visuele dagboeke waaraan ek deur die jare gewerk het. ‘n Visuele dagboek gee jou die geleentheid om jou dag visueel uit te beeld. In plaas van skryf, vertel jy eerder met behulp van ’n prentjie hoe jou dag deur jou oë gelyk het. Dis…

Lees meer

Geweldsmisdaad teen vroue

Geweldsmisdaad teen vroue Daar is ‘n paar dinge waaroor ons as Suid-Afrikaners nie gesels nie. Een daarvan is iets wat daagliks plaasvind: geweldsmisdaad teen vroue. Volgens Statistieke Suid-Afrika beleef een uit vyf vroue geweld van hul lewensmaat. Ons onvermoë om dit te hanteer of ons moedeloosheid omdat ons dit nie kan stopsit nie weerhou ons…

Lees meer

Vroue – Generasie Z

Vroue uit verskillende generasies Generasie Z Generasie Z is tussen 1997 en 2012 gebore en beleef ‘n era van ongekende vooruitgang van sosiale media en op tegnologiese gebied. Hulle raak toenemend bewus van sosiale en kulturele kwessies soos vroueregte en feminisme. Vroue uit dié generasie het dikwels die volgende sterkpunte: Dié vroue is oop vir…

Lees meer

Vroue – Die millenniërs

Vroue uit verskillende generasies Die millenniërs Die millenniërs is tussen 1981 en 1996 gebore. Hulle het die vinnige opkoms van tegnologie beleef en het oor die algemeen ‘n beter opvoeding as vroeëre geslagte en beter toegang tot inligting. Millenniërs bevraagteken dikwels die tradisionele rolverdeling van vroue en mans in die samelewing en die werkplek. Vroue…

Lees meer

Vroue – Generasie X

Vroue uit verskillende generasies Generasie X Generasie X is tussen 1965 en 1980 gebore. Hierdie generasie vroue beleef groter gelykheid in die werkplek en baie beoefen beroepe wat voorheen net deur mans beoefen is. Hulle worstel dikwels om ‘n balans tussen hulle loopbaan en gesin te handhaaf en ervaar hoe die gesinsdinamika mettertyd verander. Vroue…

Lees meer