Helpende Hand Nuus

Bejaardes kry weer ’n nuwe uitkyk op die lewe

“Goeie nuus, julle almal se katarakte is nou in die asblik!” Dít was die woorde van dr. Marcel C Niemandt, ’n oogchirurg van Pretoria, aan ’n groepie bejaardes terwyl hulle geduldig met oogklappies in ’n kamer by die Intercare-dagkliniek in Hazeldean sit en wag. Daar was trane van blydskap en dankbaarheid toe Niemandt hul oogklappies…

Lees meer

Solidariteit Beweging hou massa-optog teen rasse-uitsluiting

Die Solidariteit Beweging, waarvan Helpende Hand deel is, doen ʼn beroep op die publiek om op 25 Oktober na Sandton in Johannesburg op te ruk om die boodskap oor te dra dat rasse-uitsluiting onaanvaarbaar is. “Ons wil Sandton se strate toemaak en sê genoeg is genoeg. Al wat ons vra is normaliteit en gelyke burgerskap,”…

Lees meer

Riana Nel ambassadeur vir behoeftiges

Honderde behoeftige graadeens wat twaalf jaar gelede landwyd ten volle toegeruste skooltasse ontvang het, gaan volgende jaar matriek toe. “Sonder ’n tassie en skryfbehoeftes in graadeen sou matriek dalk nooit vir van dié kinders moontlik gewees het nie,” sê die Afrikaanse sanger Riana Nel, wat ’n ambassadeur is van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek. Riana…

Lees meer

Helpende Hand bring gemeenskap saam na bejaarde-tragedie

Die hartseer dood van ’n 82-jarige bejaarde van Emalahleni (Witbank) het ’n gemeenskap saamgebring en ’n geleentheid geskep wat in die toekoms soortgelyke voorvalle kan verhoed. Annemarie van Heerden, Solidariteit Helpende Hand se streeksorganiseerder van Mpumalanga, het Sondag gesê die dood van Heleen Dinkelmann (82) het haar en die gemeenskap hard getref. Dinkelmann is Saterdag,…

Lees meer

Oud-rugbyspeler pak lang pad vir beste vriend, kinderhuise en hoop

Vir byna ses weke gaan Janco Lehmann (25) stoksielalleen ’n allamintige 1 793 km op sy fiets aandurf om ’n boodskap van hoop te bring vir kinders in kinderhuise. Hy voel so passievol oor dié lang beplande hartstog dat hy uit sy werk bedank het om dit aan te durf – ter herdenking van sy…

Lees meer

Brief van Lynette Beer

Aan die leser, ek is Lynette Beer, met ‘n passie vir my werk by Seeds of Inspiration en ook vir HelpHetta. Dankie dat jy vandag ‘n stukkie uit my pen lees. Ek is een van die gelukkiges wat my drome daagliks kan uitleef as motiveringsspreker en direkteur van my eie maatskappy, Seeds of Inspiration. Ek…

Lees meer

’n Pot vol koue water… kan ons toelaat dat nog ’n Afrikaanse kind honger gaan slaap?

My persepsie van armoede het drasties verander vandat ek by Solidariteit Helpende Hand roepingsdiens aanvaar het. Terwyl baie vir hul eie besluite verantwoordelikheid kan aanvaar, is daar lede van ons gemeenskap wat in omstandighede gebore word waaraan hulle self geen verskil kan maak nie. Kwesbare kleuters uit behoeftige gemeenskappe word in armoede gebore. Hulle het…

Lees meer

Want liefdadigheid verlig – ‘n Ware Helpende Hand verhaal

Janice tel die swaar pot op en sit dit op die stoof.  Ingedagte kyk sy af na die swart steenkoolstreep op haar hand voor sy moed skep en antwoord: “Die kos is op die stoof my liefie… word nou rustig, julle gaan amper eet!” Vandag is dag drie –  die derde dag wat sy al…

Lees meer

Is my menstruasie normaal?

Baie meisies wonder of hulle menstruasie normaal is, maar weet nie altyd wie om te vra nie. Keer op keer hoor ons by meisies dat hulle net eenvoudig te ongemaklik is om oor hulle menstruasiesiklus te gesels. Navorsing wat onlangs deur Solidariteit Helpende Hand se #HelpHetta projek gedoen is, toon dat 48% van meisies die…

Lees meer

Helpende Hand betreur die afsterwe van Huis Davidtsz-inwoner

Solidariteit Helpende Hand bevestig met leedwese dat Cora du Plessis op Vrydag, 10 Augustus 2018 in die vroeë-oggendure oorlede is. Du Plessis is Woensdag omstreeks 11:00 deur ’n ambulans na Tswane Distrikhospitaal geneem. Sy woon reeds sedert September 2017 in Huis Davidtsz. Cornelia Isabella (Cora) du Plessis (71), is een van die 150 bejaardes wat…

Lees meer