Brief 174: Dit vat een

#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na die verhale van mense wat groot gedroom het, struikelblokke oorkom het en nooit opgegee het nie. Dit is die inspirerende en motiverende verhale wat ons nodig het om aan te hou wanneer die pad moeilik…

Lees meer

SKRYF JOU HART UIT

Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van iemand wat hulp ontvang het. Soms is dit dié van ‘n vrywilliger wat ‘n hand uitgesteek het. Soms is dit net ‘n oomblik wat klein gelyk het, maar ‘n groot verskil gemaak het. Liewe Leser,…

Lees meer

Brief 173: Jy is waar jy moet wees

#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad het. Jonk en in haar twintigs. Op die beeldmateriaal kan jy duidelik sien dat sy met haar eie uitdagings sit. Kanker. In haar geval is dit haar tweede stryd. Die motiverende boodskap is nie met…

Lees meer

Brief 171: Dorings in die vlees

#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is Senegalia polyacantha, maar as Afrikaanssprekende sal ek dit altyd as ‘n witdoring sien. Terug by my storie … Dit was onverwags, pynlik en onaangenaam. Ek het dadelik in trane in die parkeerterrein op die grond…

Lees meer

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in mekaar pas nie, want planne val uitmekaar en die antwoorde bly weg. Soms is dit loodswaar – veral op die dae wat gebede stil voel. Wanneer die lewe my plattrek, sal my pa my gewoonlik…

Lees meer

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het opnuut weer na die wêreld om my gekyk en ‘n prentjie probeer skep van hoe dit sou lyk as alles met goue koringare bedek was. Vir my as prentjie-mens sou die plaas prentjiemooi gelyk het.…

Lees meer

BRIEF 165: Buite jou beheer

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge wat ek nie kon beheer nie. Soms bring die lewe draaie waarvoor niemand regtig voorberei kan wees nie. Die enigste ding waaroor ek beheer gehad het, was hoe ek die mense rondom my sou groet…

Lees meer

BRIEF 164: Die lewe gaan aan

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge wat ek nie kon beheer nie. Soms bring die lewe draaie waarvoor niemand regtig voorberei kan wees nie. Die enigste ding waaroor ek beheer gehad het, was hoe ek die mense rondom my sou groet…

Lees meer

BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van ‘n gesprek tussen Kurt Vonnegut en Joseph Heller by ‘n partytjie op Shelter Island. Die gasheer was ‘n verskansingsfondsbestuurder wat op daardie een dag meer geld gemaak het as wat Heller met sy suksesvolle roman,…

Lees meer