FroueVonds
ʼn Dagbeplanner met ʼn doel!
Die FroueVonds van Helpende Hand stel vir die eerste keer ʼn dagbeplanner vir 2021 bekend. Dié A5-grootte dagbeplanner (hardeband) word deur Finesse Voelgoed Tydskrif met inspirasies deur Lynette Beer uitgegee. Die FroueVonds Dagbeplanner 2021 kombineer styl en inspirasie, met ʼn bladsy per dag vir afsprake om jou in staat te stel om elke dag haarfyn…
Lees meerFroueVonds se eerste verjaarsdag: Nuwe tree en groot oorwinnings
Op 22 Augustus 2019 is Helpende Hand se heel eerste FroueVonds gestig. Ja, jy het reg gelees. Ons spel dit met opset verkeerd om aan te sluit by die leuse van die fonds “want alles loop nie altyd reg nie.” Dit is ook die rede waarom ons hierdie fonds gestig het. Ons het al hoe…
Lees meerFroueVonds wil meisies, vroue bemagtig
Helpende Hand het pas ʼn baanbrekerinisiatief bekendgestel waardeur hy meisies en vroue deur verskeie projekte wil bemagtig om hul eie lewens te verander, én pilare in hul gemeenskappe te word – die FroueVonds. Die inisiatief, FroueVonds, is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid in Moonshot Café in Pretoria bekendgestel. Die fonds se twee ambassadeurs, die sangeres Monique…
Lees meerOndersteun behoeftige meisies dié Vrouemaand
Helpende Hand, Demi Lee Moore en vooraanstaande maatskappye in die skoonheidsbedryf het hande gevat om in Vrouemaand ’n beduidende verskil in behoeftige meisies se lewens te maak. Benette Rautenbach, Solidariteit Helpende Hand se projekorganiseerder van #HelpHetta, sê Vrouemaand is die ideale maand om nie net vrouwees te vier nie, maar ook om te sorg dat…
Lees meerVroue wil wêreldrekord in pajamas laat spat
Nagenoeg 2 000 vroue word benodig om binnekort ’n wêreldrekord te laat spat vir die meeste vroue wat gelyktydig in hul nagklere gaan fliek. Finesse bied vanjaar ʼn massa Fliek-in-pajamas-aand aan. Nie net beoog hulle om die wêreldrekord te verbeter nie, maar doen hulle dit terselfdetyd ten bate van Solidariteit Helpende Hand. Die fliek wat…
Lees meer