Liewe leser
Brief 126: Dawid se geloof
As kind het ek met ‘n paar Bybelverhale grootgeword. Dawid en Goliat was een van hulle. Ons het selfs ‘n liedjie daaroor gesing: “Toe tel Dawid vyf klippies op … net een skoot en die reus val dood.” Dawid het vyf gladde klippies in ‘n spruit opgetel, sy slingervel gebruik en Goliat met een klip…
Lees meerBrief 125: Het jou roeping perke?
My ma is ‘n arbeidsterapeut. ‘n Groot deel van haar vriendekring is ma’s wat kinders met gestremdhede het. In my honneursjaar was my skripsie se titel Kinderboeke en outisme. Hoe meer ek daaroor gelees en navorsing gedoen het, hoe beter het ek mense met gestremdhede, ouers met kinders wat gestremdhede het en my ma se…
Lees meerBrief 124: Liewe oom Paul
Liewe oom Paul Ek skryf hierdie brief met groot bewondering vir u onwrikbare toewyding aan u volk. U lewe en leierskap het vir geslagte ‘n voorbeeld gestel van moed, deursettingsvermoë en ‘n diep liefde vir die grond waarop ons voete staan. As ek so na Oom se storie kyk, het u ook in ‘n tyd…
Lees meerBRIEF 123: Liewe Vriendin
Brief 123 Ek het al ervaar dat ware vriendskap tussen vroue ‘n seldsame en kosbare geskenk is. Dis nie net iemand wat vir jou grappies lag of saam met jou koek en tee geniet nie – dis iemand wat jou siel raaksien en besluit dat dit genoeg is. ‘n Vriendin is daardie hand wat jou…
Lees meerBRIEF 122: Jou Erfenis
Brief 122 Uit beginsel het dit my erns geword om organisasies te ondersteun wat Afrikaans en ons Afrikaner-erfenis bewaar en beskerm. Vir my is dit belangrik om te weet wie ons is en waar ons vandaan kom, want as ons nie weet waar ons vandaan kom nie, kan ons nie vooruitgaan nie. Dit verskaf vir…
Lees meerWêreldbriefskryfdag
Vandag is Wêreldbriefskryfdag! Ek onthou hoe ek nog briewe van my ouma ontvang het. Haar handskrif het stories vertel lank voor ek die woorde kon lees. Dis waarom ek dink Wêreldbriefskryfdag gaan Liewe Leser-mense raak – dit herinner ons dat ‘n eenvoudige boodskap die krag het om generasies aanmekaar te weef. Selfs nou, jare later…
Lees meerBRIEF 121: PRAAT MOOI MET JOUSELF
Brief 121 Dit was Berné Brown wat gesê het die dapperste ding wat ons ooit kan doen, is om ons eie verhaal te besit en onsself dwarsdeur die proses lief te hê. Van kleins af leer ons om asseblief en dankie te sê. Ons leer van wedersydse respek en om ander se harte sag te…
Lees meerBRIEF 120: LIEWE STUDENT
Brief 120 Oor die algemeen is ek ‘n nuuskierige mens wat weet dat daar baie dinge is wat ek nie weet nie. Hoe meer ek leer, hoe minder weet ek. In Jeremia 33:3 stel die Here ons gerus deur te sê Hy sal ons antwoord en die groot, onverstaanbare dinge wat ons nie weet nie…
Lees meerBRIEF 119: Val op goeie grond
Brief 119 In my laerskooldae het ons grondmonsters gemaak. Die Natuurwetenskap-juffrou se huiswerkopdrag was eenvoudig: Gaan in jou tuin, skep ‘n bietjie grond in ‘n plastiekbottel, voeg water en ‘n bietjie skottelgoedseep by en bring dit terug klas toe. Ek en my klasmaats het so gemaak en ons bottels vol modder klas toe geneem. Ons…
Lees meerBRIEF 118: WANNEER DIE LEWE JOU SKOK
Brief 118 Op die plaas het my oupa elektriese drade gespan om die koeie in sekere kampe te hou. Ek was vier jaar oud toe ek en my pa een middag na die koeie gaan kyk het, heel onbewus van wat dié dun oranje drade kan doen. Niemand het geweet dat die drade aangeskakel is…
Lees meer