BRIEF 154: Skep jou hoop op

#LieweLeser Ek onthou tot vandag nog die moeite wat my kleuterskool vir ons tydens middagete gedoen het. Elke tafeltjie was netjies gedek met plastiekbordjies waarop ons ons kosblikkies kon uitpak en soos regte grootmense saam met ons maatjies kon sit en eet. Middagete op sigself was ‘n les, want dis waar ons tafelmaniere moes leer.…

Lees meer

Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet

Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit enige ouer se hart stol. Soms is dit ‘n uitroep van emosionele pyn en ‘n soeke na hulp, maar dit kan ook ‘n ernstige waarskuwingsteken wees. Daarom is dit belangrik dat ouers en onderwysers weet…

Lees meer

Brief 153: Liewe Mila

Liewe Mila Jy is nie net ‘n hond nie, jy is ‘n helper ‘n trooster en ‘n stil heldin in ‘n wêreld wat jou nodiger het as wat jy dalk besef. Jou sagte oë en rustige teenwoordigheid bring lig in plekke waar daar soms swaarkry en onsekerheid is. Jy stap in ruimtes waar mense dalk…

Lees meer

BRIEF 152: Die gawe om te luister

#LieweLeser Ek het een Maandagmiddag ‘n koffie-afspraak gehad om na ‘n vriend te luister. Dié vriend kén trauma, rou tot op die been, en het feitlik sy hele lewe lank gesukkel. Die gesprek was nagenoeg drie uur lank, en al kon ek nie al sy probleme dadelik oplos nie, kon ek luister. Ek is boonop…

Lees meer

BRIEF 151: Haar brug is gebou

#LieweLeser Ek het onlangs die voorreg gehad om ‘n ma en haar kind se storie te hoor. Dit is die soort storie wat nie net gehoor word nie, maar in jou hart kom lê en jou lank daarna nog laat nadink. Die ma het teruggedelf na haar kind se kleuterskooljare en die pad saam met…

Lees meer

Die krag van enkelmoeders

Om ‘n ma te wees, is reeds ‘n groot roeping. Maar om as enkelma elke dag albei rolle te vervul, vra ‘n diepte van krag, deursettingsvermoë en liefde wat min mense ooit regtig sal verstaan.

Lees meer

BRIEF 150: Die liefde van ‘n ma

Liewe Moeder Die Bybel sê dat ‘n vrou wat die Here dien, geprys moet word … As ek na Ma se lewe so staan en kyk, verstaan ek wat dié vers vir ons sê. Ma het nie net vir my geleer hoe om te leef nie, maar ook om te glo en al my vertroue…

Lees meer

Die rol van ‘n moeder in ‘n baba se lewe

In ‘n wêreld wat heeltyd verander, bly ‘n moeder een van die belangrikste en mees konstante invloede in ‘n baba se lewe. Van die heel eerste oomblikke af begin die band tussen moeder en kind vorm, en dit het ‘n invloed wat ‘n leeftyd lank hou. Hierdie verhouding speel ‘n groot rol in hoe ‘n baba emosioneel, fisies en sosiaal ontwikkel.

Lees meer

BRIEF 149:  Ons Winkel

Liewe Leser Ek het die voorreg gehad om in ‘n huis met Christelike waardes groot te word. Oor die algemeen is ek dankbaar vir alles wat my ouers vir my en my broer en suster gedoen het. Om uit ‘n huis met waardes en beginsels te kom, het vir my ‘n fondasie geskep en my…

Lees meer